Wilma J.

Cape Town – Southern Suburbs

Afrikaans tutors in Cape Town

“Aangename kennis troepe! Ek sal die vriendelik samajoor wees wat julle fiks kry in Afrikaans. Ons gaan lekker saam werk sodat julle Afrikaans vir meer as net “selfverdediging” kan gebruik.

Ek werk al 15 jaar lank met taal en het ‘n liefde vir woorde. Ek hoop dat julle sommer vinnig-vinnig ook ‘n gemaklikheid met Afrikaans sal ontwikkel.

Ek sien uit daarna om saam met julle die pad te stap.”

Wilma has been teaching languages to non-native speakers for more than 13 years, and has a huge amount of experience and enthusiasm when it comes to teaching foreign languages. She is Afrikaans herself, and is very excited about teaching Afrikaans to new students.